DIENSTE | SERVICES
CARPE DIEM

1. Maandelikse byeenkomste, gesprekke en uitstappies vir Seniors | Monthly functions
2. Geestelike berading | Spiritual counseling
4. Belastingadvies | tax advise
5. Sangdienste vir Seniors | Church and singing service



GRYSKRAG
- 1. Kundige advies: Finansiële, Regsaangeleenthede & Aftree-oorde
- 2. Seminare, werkswinkels en spesiale geleenthede vir ouer persone
- 3. Toegang tot nuusbrief, Plus50 tydskrif
- 4. Oudiologiese dienste
- 5. Begrafnisversekering skema deur AVBOB onderskryf
- 6. Testamentêre advies
- 7. Fidusiêre advies
- 8. Noodhulpkursusse
- 9. Korttermynversekeringspakkette




Senior Mind Moves

Pretoria Fasiliteerders Kontak Besonderhede

Opleiding van nuwe Instrukteurs vir die Super Senior: HER-Ontdek Jouself Kursus Wanneer hulle opgelei is, en gesertifiseer is, kan hulle in Aftree-Oorde en Kerk groepe begin oplei in Verdere ontwikkeling van die kreatiewe Volwassene. (Die Lewenswiel van LEWE met feite en kennis oor al elf Intelligensies; prakties; inter-aktief; spanbou, en ook die veral Emosionele Intelligensie, wat 400% sterker moet wees as Intellektuele Intelligensie, asook liggaamswysheid.) Die nuwe Instrukteurs kan dan ‘n inkomste verdien wanneer hulle oplei. Die Kursus wat hulle gaan aanbied, duur 12 weke, eenkeer per week, in groepies van 20 of maksimum 30. Opleiding geskied in drie volle dae en nuwe Instrukteurs word ten volle toegerus met die Inhoud en alles wat daarmee saamgaan
- Lewensafrigting – spesifiek vir seniors wat sukkel met negatiewe herinneringe van die verlede, wat hulle begin siek maak. Gevoelens en emosies soos skuldgevoel, berou, onvergifnis, hartseer, verwerping, isolasie en soortgelykes – die afrigting kan by hulle eie wonings plaasvind en volg ‘n betroubare plan van vier Sessies. Bekostigbaar. Deelnemer kry lewenstake. Doel van hierdie tipe ‘coaching’ is om hulle te help om werklik te besef dat die tipe emosies die LIGGAAM siekmaak. (Annie volg ‘n hoogs-gekwalifiseerde model van verskeie Pioniere wat ook in “Wellness and Longevity” spesialiseer en resultate bereik het. (State University of Buffalo; Harvard en Columbia)
- ‘n ‘LEGACY GIFT with Story Telling’ halfdag praktiese werkwinkel. (Om seniors te leer wat om met al hulle foto-albums en fotos te doen)
Praatjies oor relevante onderwerpe wat ‘n VERSKIL maak in hulle huidige omgewing. (Tydsduur: 90 minute) Onderwerpe skakel in met hulle toekoms-visie en HOE om dit uit te vind.
- “Ontdek die REDE waarom jy nog wil opstaan” – Halfdag Seminaar. Prakties. Baie interaktief en deelnemers werk met prente, ander props en moet ook hul ontdekking kan deel met die res. (Kommunkasie verbeter.)

Max People
- Hantering van individuele of organisasie verandering. (Change Management)
- Verbetering van organisasie welstand (Organisational Wellness)
- NLP gebasseerde Afrigling (Life, Career and Relationship Coaching)
- Voorbereiding vir Aftrede.
- Outeur: Aftrede se Gat
- Werkswinkels vir alle ouderdomsgroepe:
- Aftrede se Gat
- Regain Your Balance / Springclean Your Life
- Plan “Your Best Year Ever”.
Ansie Heymans - Maatskaplike Werkster Privaat




EL-PIDÀ

- 1. Maandelikse funksies en uitstappies | Monthly functions
- 2. Voetsorg | Pedicure
- 3. Haarsalon | Hair Salon
- 4. Lyndans | Line Dance
- 5. Pilatus oefeninge | Pilatus excercise
- 6. Boekklub | Book Club
- 7. Fliekoggende | Movie Mornings
- 8. Gekookte etes | Cooked meals
- 9. Mediese hulp | Medical help

- Woordbediening/Radio sowel as
- Persoonlike Woordbediening (gehore)
- Gebed: ons het ook ‘n aktiewe Gebeds-Belsentrum.
- Persone wat in gebedsondersteuning belangstel kan ons as volg bereik:
Radiokansel | Pulpit
WhatsApp BID na 082 657 2729 of Epos: charles@radiokansel.co.za