Aktiewe Seniors' Netwerk Pretoria

Max People

Super Seniors

Elpidà

GrysKrag

Help Seniors

Blommefonds

Radiokansel

Plus50

man, pipe, rings-8860180.jpg

Active Seniors' Network Pretoria

Senior-netwerk is ‘n digitale netwerk  van verskeie organisasies met ‘n gemeenskaplike doelwit om seniors se lewe te verryk en wat  omsien na die behoeftes van die senior gemeenskap.

Senior Network is a digital network  of various community organisations with a common goal of enriching seniors’ lives and looking after the needs of the senior community

PLAASLIKE GEBEURE | LOCAL EVENTS

As jy hou van lag, kuier, gesels en vrolik wees, is hier die plek om te gaan loer wat gebeur in Pretoria-Oos. Dis ook hier waar jy  besprekings kan doen. Jy kan selfs hier kyk na die video opnames van vorige gebeure.

If you like to laugh, visit, chat and be cheerful, this is the place to go to see what’s happening in Pretoria East. You can also do  bookings from here and view videos of previous functions.

HOE WORD ONS DEEL VAN DIE SENIOR GEMEENSKAP

Jy kan net kom kuier. Almal is welkom en daar is geen verpligting om aan enige van die organisasies te behoort nie. Ons bied wel die opsie aan om aan te sluit by ‘n organisasie van jou keuse. 

Hier is soveel bekostigbare dienste, aktiwiteite en interessante funksies om te geniet. Moenie tyd mors nie.

You can just come visit. Everyone is welcome and there is no obligation to belong to any of the organizations. We do offer the option to join an organization of your choice.

There are so many affordable services, activities and interesting features to enjoy. Don’t waste time

rose, ice cube, love-9310448.jpg

DIENSTE | SERVICES

Elke organisasie is uniek en bied ‘n reeks dienste aan  vir seniors, teen ‘n veel goedkoper prys as normaalweg.

Every organisation offers a unique set of services for seniors at a much cheaper price than normally charged

SENIOR NETWERK TAAKSPAN | SENIOR NETWORK TEAM

GEMEENSKAPSORGANISASIES | COMMUNITY ORGANISATIONS

Ons doel is om ouer persone te help om so lank as moontlik
onafhanklik, diensbaar en in waardigheid as gelyke burgers in hul
gemeenskap te kan woon. Ons het mekaar nodig en moet mekaar se
hande help versterk. Uitreik, ondersteuning. Projekte om aktiewe
veroudering te bevorder.

Movement is the essence of life

Beginsels vir die optimalisering van die aftreejare.

Senior Mind Moves vir gesondheid, helderheid van denke en lewenskwaliteit

.Seniors, met hulle ryk lewenservaring, is deel van die hart van ons gemeente. Ons gee erkenning aan hul unieke behoeftes en uitdagings deur verskeie kuier- en ander geleenthede.

Vir ‘n leefstyl met aktiwiteite en bekostigbare dienste wat by die ouer persoon pas.

For a lifestyle with activities and afforable services that suit the older person.

Radiokansel is ‘n gevestigde en relevante media-stem en voorkeur Christen radiostasie in Suid-Afrika, en verder, met meer as vier dekades se uitsaai-ervaring.

Leuse, Visie en Missie. Die leuse van GrysKrag is Met ons vaardighede en ondervinding verenig ons en help ons die toekoms bou.”Die visie van GrysKrag is om op aktiewe wyse die waardigheid, lewensgehalte en sosiale sekuriteit van sy lede aktief te bevorder. 

Motto, Vision and Mission. The motto of GrayPower is “With our skills and experience we unite and help to build the future. The Vision of GrayPower is to actively and positively promote and develop the dignity, quality of life and social security of its members.

Atrede se Gat.  Een van Dr. Johan Coetzee  se aanbiedinge van n praktiese reis deur verskillende fases van die lewe se uitdagings soos aftredes, afleggings en ander soortgelyke uitdagings aan. Om beter te verstaan wat die seniors se uitdagings is en wat kan daaromtrent gedoen kan word

Plus 50 is ‘n tweemaandelikse nasionale tydskrif gerig op seniorsmark van Suid-Afrika en word sedert 2005 deur Plus 50 Media (Edms) Bpk uitgegee. Die hartslag van die tydskrif is positiewe veroudering. Die artikels is in Afrikaans of in Engels en raak onderwerpe oor ‘n wye spektrum van seniorsbelangstelling aan.

Pharos is die griekse woord vir ligtoring. Pharos Gemeenskapsentrum bestaan in en vir die gemeenskap. Ons wil die mense van ons omgewing help om gemeensskapsmense te wees!

Pharos is the greek word for lighthouse. Pharos Community center exists in and for the community. We want to help the people of our community to be community people!

Carpe Diem

Carpe Diem  beteken “seize the day”. Dit is ons doelstelling om seniors se lewenskwaliteit te verryk.

Carpe Diem means “seize the day” It is our aim to enrich seniors’ quality of life.

Ons beoefen ’n hartlike en gasvrye atmosfeer. Ons styl is informeel en gemaklik.

Ons strewe na ’n geïntegreerde Familiebediening en maak ruimte vir alle ouderdomsgroepe. “SAAM” is ons wagwoord:

Scroll to Top
Skip to content